Orde van die Kousband

’n Voorstelling van die kousband op ’n ridder se mantel.

Die Orde van die Kousband (Engels: Most Noble Order of the Garter) is in 1348 gestig en is die oudste ridderorde in Brittanje. Sy medaljes is die hoogste eer naas die Victoriakruis en Georgekruis en is opgedra aan Sint Joris (Saint George), Engeland se beskermheilige.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search